Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: poësie en fisika

Mellet Moll. Jacques-Yves Cousteau

28 May 2022 By Versindaba

  Jacques-Yves Cousteau  In the deep space of the sea I have found my moon. – Jacques-Yves Cousteau   Daar was ‘n tyd van meerminne en seeperde, van fosfor en gety.   Ek kyk nog soms met stersku oë na nagte uit ‘n stilgebore droom, ‘n rolprent van idilles wat verdof en uiteindelik net dowe…

Read More

Eduan Naudé. ‘n definisie van entropie

24 May 202224 May 2022 By Versindaba

  ‘n definisie van entropie   Wat is lewe? Volgens Schrödinger niks meer as kortstondige orde binne die groter chaos van die heelal elke   lewende   wese: etlike proefstukke wat vergeefs worstel na ‘n mate van verstaan: ‘n spinnekop wat sy web presies span turbines wat wind as gestoorde krag opvang die mens se soeke na…

Read More

Mellet Moll. Carl Sagan

11 April 2022 By Versindaba

  Carl Sagan (1934 – 1996)   i.   Snags het die firmament ons bewaar en ons soos vuurwaens laat voortstu deur heelalle vol verblindende sterre wat bewoon is deur almagtige gode: Isis, Osiris en Horus wat die aardse   lot van sterflinge soos ons geskik het. En ons het hulle vereer deur planete en…

Read More

Eunice Basson. Besoek aan Pelindaba

23 March 2022 By Versindaba

  Besoek aan Pelindaba Gedagtig aan Eugène Marais (1871-1936)   Blink soos lak in die oggendson rol ’n duisendpoot voor haar voete oop, voel-voel oor die klam grond op soek na rothout. ’n Ent van die opstal af, onder karees en opslag, lê die voorsate met ’n uitsig oor uitgediende drome van fisici en oorlogmakers….

Read More

Mellet Moll. Gaston Bachelard: In ruimte, tyd en materie

10 March 2022 By Versindaba

  Gaston Bachelard: In ruimte, tyd en materie i.   en dáár, onder die bome, het ons gesit jy het my van Rilke vertel – en dat die bome manjifiek is, maar tog, dat die ruimtes tussen die boomtoppe ’n verhewenheid het, dat dit saam met die bome groei, dat dit waardiger word soos wat…

Read More

Nini Bennett. Nefolitos

7 March 2022 By Versindaba

  Nefolitos   I.   Klippe leef stadig gedagtig aan hul grootvaders, vulkane en antieke seebodems. Miljoene jare se sediment, die versweë geraamtes van molluske en korale – magtige tektoniese kragte in die worp van kalligrafiese skulpe.   Klippe: chronoloë van die aarde, die pelgrims van veraf berge. Klippe is die drome van fossiele, soos…

Read More

Mellet Moll. Ars Scientia

15 February 2022 By Versindaba

  Ars Scientia   Hoe groot die rykdom van die enkeling wat in die laatskemer in eenkant parke met die eerste naguil loop, die wysheid van die aarde uit die wisseling van stof tot stof herwin. Hoe raar die meetsnoer wat die tydlyn in skakerings van papier onthou, die oomblikke van kleine dade in die…

Read More

Mellet Moll. Nuovo Mondo

15 February 2022 By Versindaba

  Nuovo Mondo   Die aarde gee geboorte aan ‘n nuwe hemel. Haar baringstem raak hees en resoneer tot swewings wat verby die stratosfeer tot daar anderkant die ewigheid se einders deur die ongerepte klankgrens tril. Frekwensies van haar ongedane adhan word in ‘n kosmiese ossiloskoop vibrasies van ‘n sinoïedale golf.   Met sonsopkoms oor…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Antjie Krog: ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging" (Louise Viljoen, Red.)
  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Asindeton" deur Joan Hambidge
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. kosmiese adres
  • Johann Lodewyk Marais. Rooibok
  • Paul Kloppers. buurt
  • ND Cronjé. seisoene in ‘n rei
  • Paul Kloppers. kwyn

Nuutste kommentaar

  1. Benita Hartman on ND Cronjé. seisoene in ‘n rei10 April 2026

    Vernuftig sikleer die digter seisoene in gestroopte taal,met alle sintuie fyn ingestel - atmosferies. Puik.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    Dankie, Paula. Ek waardeer die terugvoering.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    'n Kragtige slot. 'n Pynlike lykdig wat 'n familieverbintenis verhaal teen die politieke agtergrond. En lyfseer aktiveer hartseer.

  4. André le Roux on Hennie Nortjé. Artemis 27 April 2026

    Die voorspelling word bevestig. Fyn opgemerk en saamgevat!

  5. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan7 April 2026

    Dankie, Daniel. Dié veertjie van jou af steek ek ingenome in my hoed!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon