Poësie is ’n daad . . . Poësie is ’n daad van bevestiging. Ek bevestig dat ek leef, dat ek nie alleen leef nie. Poësie is ’n toekoms, om te dink aan volgende week, aan ’n ander land, aan jou as jy oud is. Poësie is my asem, beweeg my voete, aarselend soms, oor…