Vertaling maak jou nederig HP van Coller in gesprek met Louis Esterhuizen Hendrik Petrus van Coller is op 24 Maart 1949 in Pretoria gebore. Tans is hy uitstaande professor en hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die UV. Hy is lid van verskeie nasionale en internasionale…
