Arnoud, dankie vir hierdie geleentheid tot gesprek. Vertel ons ietsie omtrent jouself, by wyse van bekendstelling? Allereerst bedankt voor de gelegenheid om mijn standpunten over de hedendaagse poëziekritiek nader uiteen te zetten. Wat betreft mijn curriculum vitae: ik ben dichter, hoofdredacteur van Parmentier en lid van de redactieraad van DW B. Daarnaast ben ik medeoprichter…
Tag: poësiekritiek
Louis Esterhuizen. Pleidooi vir vernuwing in poësiekritiek
Op De Reactor het die digter Arnoud van Adrichem (foto) onlangs ‘n pleidooi vir vernuwing in die poësiekritiek geplaas, aangesien hy van mening is dat die kritici tans gewoon nie in staat is om die nuwer, meer eksperimentele (en dikwels “betrokke”) poësie na waarde te skat nie. As voorbeeld gebruik hy die reaksies wat…