Loftus Marais Ek is een van die digters wat vanjaar by Poetry Africa opgetree het, Durban 5 – 11 Oktober. Daar was baie talentvolle skrywers (veral die talentvolle Indiese digter Anindita Sengupta) en elke aand se voorlesings so vol energie, mens het wonderlik en ook effe battered na die tyd gevoel. En hulle het…