Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Poetry International Rotterdam

Jong Belarusiese digter veroorsaak beroering

31 July 2009 By Marlise Joubert

Dit is seker gepas dat ’n letterkunde opgewonde sal raak oor haar jong(er) talent en dit sal koester ten einde volle wasdom oor ’n aantal jare te kan bereik. Maar wie is hierdie ontluikende stemme op die verhoog van die wêreldpoësie? Een so ’n kandidaat is beslis die 28-jarige Belarusiese digter Valzhyna Mort wat nog…

Read More

Poetry International ’n groot sukses

24 June 200924 June 2009 By Marlise Joubert

De Volkskrant se Peter Swamborn berig dat die pasafgelope Poetry International te Rotterdam ‘n groot sukses was. Dit was naamlik die 40ste jaar waarin dié weeklange poësie-fees plaasgevind het en vanjaar is dit deur 5,500 besoekers bygewoon; aansienlik meer as verlede jaar se 3,400. Nog ‘n belangrike feit is dat geen toegangsgelde gevra word nie;…

Read More

Dinsdag, 12 Mei 2009

12 May 2009 By Marlise Joubert

Die 40ste Rotterdamse Internasionale Poësiefees, wat steeds een van die grootste en mees gesogte feeste ter wêreld is,  word vanjaar van 13 tot 19 Junie aangebied. In die verlede het vele Afrikaanse digters al die geleentheid gehad om aan hierdie besonderse fees deel te neem, maar vanjaar is ons enigste verteenwoordiging op die program ons…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon