Ter ondersteuning van Rotterdam se jaarlikse poësiefees is die webtuiste Poetry International Web tien jaar gelede tot stand gebring met finansiering deur die Rijksoverheid, die Stad Rotterdam en die Europese Unie. Volgens Bart FM Droog se weeklikse rubriek op De Contrabas bereken hy die bedrag wat sedert 2002 aan PIW uitbetaal is, enigiets tussen…
Tag: Poetry International Web
Louis Esterhuizen. ‘n Opwindende jong Britse digter
Met die nuutste uitgawe van Poetry International Web word daar onder andere gefokus op die jong Britse digter, Sam Riviere (foto), wie se debuutbundel 81 Austerities later vanjaar by Faber & Faber gaan verskyn. Riviere, wat in 1981 gebore is, het glo begin met die skryf van gedigte terwyl hy nog op skool was;…
Louis Esterhuizen. Poetry International Web fokus op Duitse digter
Met hul nuutste uitgawe fokus Poetry International Web (PIW) op die invloedryke Duitse digter Barbara Köhler (foto), wat op 11 April 1959 in Penig, Oos-Duitsland, gebore is. Haar debuutbundel, Deutsches Roulette (German Roulette), het in 1991 verskyn en sedertdien het sy haar as een van die mees toonaangewende digters in Duitsland gevestig en het…
Louis Esterhuizen. Poetry International Web fokus op 97-jarige digter
Met hul nuutste uitgawe fokus Poetry International Web op ‘n heel ongewone digter: die 97-jarige Japannese digter Heiichi Sugiyama. Afgesien van die rariteit dat ons hier te make het met iemand wat op hoë ouderdom steeds aktief aan’t skrywe is, is dit veral Sugiyama se tematiek wat sy lesers telkens laat regop sit. Vir Sugiyama…
