Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Poetry International

Louis Esterhuizen. Februarie is liefdesmaand, inderdaad

19 February 20139 September 2013 By Versindaba

Februarie is inderdaad die maand van die liefde en om dié geleentheid te vier, het Poetry International ‘n spesiale uitgawe verlede week as deel van die wêreldwye Valentynsdagjubelinge geplaas. Volgens die lokteks die volgende: “To help you celebrate (or ignore) Valentine’s Day in style, we’ve collected a number of articles, poems, audio recordings, and videos for…

Read More

Louis Esterhuizen. ‘n Nuwe baadjie vir Poetry International

30 May 201225 May 2012 By Versindaba

  Een van my gunsteling webtuistes, Poetry International Web, het onlangs nog onder fel kritiek (deur veral Nederlandse digters) deurgeloop weens onvoldoende fondsbesteding en webbeheer. Pas het hulle egter ‘n gans ander baadjie aangetrek en ‘n indrukwekkende nuwe webblad gevestig; ‘n webblad wat nie net meer gebruikersvriendelik is nie, maar wat inderdaad gaan poog om…

Read More

Poetry International Web fokus op Christine D’haen

11 February 201111 February 2011 By Versindaba

Met die nuutste uitgawe van Poetry International Web word daar gefokus op die Vlaamse digter, Christine D’haen, wat in 2009 oorlede is. Hierdie erkenning is inderdaad welverdiend aangesien D’haen ‘n besonder begaafde digter was wat op haar kenmerkende stil manier ‘n beduidende bydrae tot die Vlaamse digkuns gelewer het. Volgens Patrick Peeters se oorsigartikel, die…

Read More

Donderdag, 18 Junie 2009

18 June 2009 By Marlise Joubert

  Gert Vlok Nel Die veertigste Poetry International te Rotterdam loop môre ten einde. By De Contrabas kan ’n kostelike berig hieromtrent gelees word. So is daar byvoorbeeld die volgende verbluffende eerlikheid deur Martin Mooij (78) wat dié wêreldberoemde poësiefees in 1969 geïnisieer het; toe hy gevra is wat vir hom die vernaamste indruk is…

Read More

Onderhoud met Alfred Schaffer

18 May 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Diversiteit in Nederlandstalige poësie Alfred Schaffer in gesprek met Louis Esterhuizen     Alfred Schaffer (1973) woon van 1996 tot begin 2005 in Kaapstad, waar hy sy doktersgraad behaal aan die Universiteit van Kaapstad by die Departement Afrikaans en Nederlands. Vir Beeld en Die Burger skryf hy rubrieke oor Nederlandse poësie en saam met Antjie…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon