“Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de geest van…
Tag: Poeziecentrum Gent
Onderhoud met Daniel Hugo (Vertaling van ‘Het zingen van de wereld’ deur Marc Tritsmans)
Die onderstaande onderhoud het op 4 April op die webblad van die Poëziecentrum in Gent verskyn en ons plaas dit met hulle vergunning. Daniel Hugo over zijn Afrikaanse vertaling van ‘Het zingen van de wereld’ van Marc Tritsmans Daniel Hugo is een Zuid-Afrikaanse dichter, vertaler en is ook actief in de media-sector….
Louis Esterhuizen. Poëziecentrum in Gent verwissel van stuurman
Luidens ‘n berig by Knack.be is dit pas bekend gemaak dat die 31-jarige Carl de Strycker (foto) vanaf 1 Augustus vanjaar die bestuur van die Poëziecentrum in Gent by Willy Tibergien gaan oorneem. In 2010 was die 67-jarige Tibergien al onder druk om afstand te doen van die dubbelpos as direkteur van die sentrum en…
Johann Lodewyk Marais. Die Ernst van Heerden-versameling, Gent
I Ek het my skool- en vroeë universiteitsopleiding ontvang in die jare toe Suid-Afrika as gevolg van sy binnelandse beleid beperkte akademiese en kulturele kontak met die buiteland gehad het. Op universiteit was ek gelukkig nog deel van ‘n generasie studente wat in die kursus Afrikaans en Nederlands deeglik in die Nederlandstalige letterkunde geskool is….
Woensdag, 17 Junie 2009
Met die Poeziecentrum stewig by sy Vrijdagmarkt-plein ingeburger, wil Gent hom baie graag vestig as die mees vername kultuursentrum in Vlaandere; veral vanweë die prominensie van Antwerp in dié verband. Dit wil egter voorkom asof hulle nogal lastige probleme hiermee ondervind. In ’n artikel op De Contrabas plaas die bekende akademikus Yves T’Sjoen sy vinger op ’n…