Die Poëziecentrum in Gent is ‘n droom. Nie net vanweë die imposante gebou op Vrijdagmarktplein waarin dit gehuisves is nie, maar ook omrede dit as uiters dinamiese sentrum soveel aktiwiteite en dienste bied, dat dit enige poësieliefhebber se hartklop tot in die ekstreme versnel. En steeds is dit nie die enigste rede nie. Die feit…
Tag: Poeziecentrum
Essaybundel takel grense af …
Goeie nuus is dat ‘n nuwe publikasie, Over grenzen – Oor grense, pas in België verskyn het. Hierdie essaybundel is saamgestel deur Ronel Foster (Universiteit Stellenbosch), Yves T’Sjoen (Universiteit Gent) en Thomas Vaessens (Universiteit van Amsterdam) en bevat vergelykende studies oor die Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse poësie. Suid-Afrikaanse medewerkers aan dié publikasie is onder andere Dorothea van…