Pofadder Bitis arietans arietans Die pofadder lê doodstil met ʼn suurstofpyp in sy keel onder ʼn Zeiss-mikroskoop en ná die afbind van die are kom met die fyn, fyn voel van die dissekteerskêrtjies tussen vier hande die gifkliere aardig uit vóór met dun naald en gare die wond toegewerk word, terwyl die slang…