Deon Knobel (Bel Monte Kaapstad) Dit was met groot belangtelling dat ek in Rapport van 13 September 2009 die verhaal van Sandra Laing weer kon lees en foto’s van die gesin en haarself as volwassene kon sien. Enkele maande gelede het ek, ter voorbereiding van ʼn bydrae tot die mini-seminaar van Litnet, “Afrikaanse…