Liewe Ma, Die sersant is ‘n slim man. Hy sê dat ‘compound interest’ die agtste wonder van die wêreld is. Hy sê dat Nommer Een se ‘compound’ ook ‘n ‘point of interest’ is, maar dat die wêreld nie juis daaroor wonder nie. Net so sê hy. Die sersant sê ons moet stompies op die sokkerveld…
Tag: Portrette in my gang Dolf van Niekerk
Nuwe publikasie: Portrette in my gang (Dolf van Niekerk)
Portrette in my gang Dolf van Niekerk In Dolf van Niekerk se sesde digbundel kyk hy terug op mense, dinge en gebeurtenisse wat ’n betekenisvolle rol in sy lewe gespeel het. Die digbundel word as ’t ware ’n klein galery van skilderye wat momente in die skrywer se lewe vasvang. Die openingsgedig “Vergange” bevat ’n…