Die hittegolf tref die Hoëveld op ʼn Dinsdag. Heelweek hang ʼn soelte oor die N1 terwyl ek pendel tussen ʼn pers Pretoria en die jakarandas in Johannesburg. In Tauruslaan is drie Indiese kleure deurmekaargevleg: bloedrooi vlambome, cerise bougainvilleas en ‘n tapyt van pers bloeisels op die teer. So twee weke of wat gelede was dit…