Pas het ek Vrydag berig oor Amos Oz se kanse om vanjaar as die wenner van die Nobelprys vir Letterkunde aangewys te word, of ek lees op De Papieren Man se webblad dat hy pas wéér die koerantopskrifte gehaal het weens die feit dat hy ‘n uitnodiging van Pous Benediktus XVI om die Sistynse kapel saam met…