Mense soos ek, so hoor ek dikwels, lei aan ‘n vorm van politieke korrektheid. Ons wil “die realiteit” nie in die oë kyk nie; ons is desperaat om alle betekenisvolle verskille in Suid-Afrika te neutraliseer; ons wil ‘n onbeholpe en soms korrupte regering vergoeilik…. Siende dat baie mense soos ek wél krities oor die huidige regering…