Gister het Nuuswekker oor Luljeta Lleshanaku, ‘n relatief onbekende Albaniese digter, gehandel. Vandag kan Nuuswekker egter oor die réús van die Albaniese lettere berig: die gesogte Prins Asturiëprys vir lettere (Spaans) word naamlik vanjaar aan Ismail Kadere toegeken. Volgens die paneel beoordelaars is Ismail Kadare as skrywer, essayis en digter een van die heel grootste figure…