Verlede naweek, tydens Montagu se Breyten Breytenbach Boekefees moes ek praat oor die problematiek van tyd in die poësie en hoe ek dit in my bundel Wat die water onthou (2010: Protea Boekhuis) gereflekteer het. Tydens my navorsing vir dié geleentheid lees ek toe ‘n besonder interessante artikel, “Is it poetry or prose?“, deur Caleb…