Die prosagedig De Waal Venter “Dis ou nuus, jong. Daardie briljante idioot het met die regte idee vorendag gekom, al is die mense wat dit probeer beoefen, lewende dood. Nou sit ons met prosagedigte.” Hierdie stukkie nonsens wat uit ’n reeks oksimorone saamgestel is: “ou nuus”, “briljante idioot” esovoort, eindig met…