Verlede naweek, tydens Montagu se Breyten Breytenbach Boekefees moes ek praat oor die problematiek van tyd in die poësie en hoe ek dit in my bundel Wat die water onthou (2010: Protea Boekhuis) gereflekteer het. Tydens my navorsing vir dié geleentheid lees ek toe ‘n besonder interessante artikel, “Is it poetry or prose?“, deur Caleb…
Tag: prosavers
Charles Simic oor prosaverse
Die nuutste uitgawe van Poetry International Web is verlede week geplaas en uiteraard fokus dit uitsluitlik op die jaarlikse poësiefees wat Vrydag, 11 Junie, in Rotterdam begin. Op hul webblad is daar heelwat inligting oor die fees en ook skakels, onder andere na ‘n Feesblog, beskikbaar. Soos ek reeds vantevore berig het, fokus die fees vanjaar…