Protea Boekwinkels Persverklaring deur dr. Nicol Stassen, besturende direkteur 1 Mei 2023 Oor ’n tydperk van meer as 30 jaar het Protea Boekwinkels ontwikkel tot een van die voorste handboekverskaffers in Suider-Afrika. As gevolg van Covid moes die maatskappy egter aan die einde van April 2023 sy deure in die huidige formaat…