Ek het verlede week die jaarlikse kongres van die Psychological Society of South Africa (PsySSA/SaaiSSA) by die International Convention Centre (ICC/Ai Sisi) in Durban bygewoon. Dit was maar my tweede keer in Durban, en die eerste keer sedert 1997. Dit is nog maar vroeg in Augustus en die lug is al louwarm daar, niks van die Kaap se skerp…