Putin en Zuma en nog ander kaalkoppe eet saam As ek Zuma en Putin wil plaas in die sikliese konteks van Jan Rabie se surrealistiese poёtiese gelykenis “Drie kaalkoppe eet tesame” (21, 1956) kan enigeen van ons sekerlik dink aan die naam van ‘n derde ene, ‘n politiese, of finansiёle figuur – een wat politici…