Luislang Python natalensis Tussen die plaashek en die voorhekkie vlam die weste op in ’n wêreldbrand soos uit ’n prent in die Kinderbybel en ek dink die einde het aangebreek. En uit Genesis hoor ek van die slang in die Paradys: Adam en Eva se ontmoeting in hulle vrugteboord met ’n listige…