Wit trein In 1947 stop die Wit trein op ons stasie in die haai Karoo en die mense wat die Boereoorlog vergewe en vergeet het gaan kyk hoe die twee prinsesse afklim en stap op die geskropte perron daar waar ook die renduiwe in mandjies afgelaai word vir ’n vlietende besoek Dan…