N.P. van Wyk Louw: Raka. Uit Afrikaans in Engels vertaal deur Iván Kovács. Naledi, 2021. Resensent: Joan Hambidge I Oor vertalings is die afgelope tyd geweldig baie geskryf. Van ‘n vertaler wat beweer hy vertaal sonder om presies te weet wat hy vertaal tot ‘n vertaler wat elke besluit verduidelik. Wanneer…