Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Ramsey Nasr

Louis Esterhuizen. Ramsey Nasr beoog projek om gedigte te verfilm

2 November 201220 November 2012 By Versindaba

  Volgens ‘n berig op Poetry International beoog Ramsey Nasr (foto), die huidige Dichter des Vaderland in Nederland, ‘n besonderse projek om die klassieke digkuns onder veral die jonger lesers te populariseer. Hy wil naamlik 20 verse uit die Nederlandse poësie-skatkis opdiep en verfilm; met die hoop dat dié films veral vir gebruik in skole…

Read More

Carina van der Walt. Nasr wen kultuurprys vir digbundel

23 May 201210 February 2020 By Versindaba

  Op 10 mei het die Nederlandse Dichter de Vaderlands, Ramsey Nasr (foto), die E. du Perron-prys 2011 gewen vir sy digbundel Mijn nieuwe vaderland. Gedichten van crisis en angst. Die Du Perron-prys is ‘n kultuurprys wat jaarliks uitgereik word aan persone of instellings wat ‘n aktiewe bydrae gelewer het aan die bevordering van wedersydse…

Read More

Carina van der Walt. Nasr reageer – Nasionale Gedigtedag 2012

5 February 201210 February 2020 By Marlise Joubert

Nasr reageer – Nasionale Gedigtedag 2012 Aflewering 5 Op 26 Januarie was dit weer tyd vir die nasionale Gedichtendag in Nederland. Jonk en oud, kind en kraai, arm en ryk het landwyd daaraan deelgeneem. As inleiding van die besondere dag is die wenner van die VSB-Poësieprys die vorige aand op 25 Januarie al aangekondig. Op…

Read More

Janita Monna. Voor behoud van beschaving

20 December 201112 December 2011 By Marlise Joubert

Ramsey Nasr – Mijn nieuwe vaderland. Gedichten van crisis en angst. Nog niet zo lang geleden was het normaal als je de tijd nam om je mening te vormen over ingewikkelde zaken als een referendum over de Europese grondwet of de uitzetting van een ingeburgerde asielzoeker. Die tijd is zo’n beetje voorbij. Wie tegenwoordig het…

Read More

Luuk Gruwez. Pleidooi voor onzuiverheid

22 November 201120 November 2011 By Marlise Joubert

Ramsey Nasr, voor vier jaar benoemd tot Nederlands Dichter des Vaderlands, maakt in een bloemlezing van gedichten die hij in zijn functie tot dusver tweeënhalf jaar lang geschreven heeft, een tussenstand op aan de hand van een bloemlezing uit zijn werk.. Deze korte bespreking verscheen eerder al in De Standaard der Letteren. Ramsey Nasr heeft…

Read More

Die sarkasme van ‘n digter

22 March 201121 March 2011 By Versindaba

Soos ek al met vorige Nuuswekkers laat blyk het, is nie almal in Nederland beïndruk met Ramsey Nasr, hul Dichter des Vaderlands, se buite-kurrikulêre aktwiteite as politieke agitator nie. En veral in ‘n land waar daar tans op die politieke verhoog erge spanning en verdwarreling heers, kan so iets tot vlammende reaksie aanleiding gee. So…

Read More

Carina van der Walt. ‘n Gloeiende lykdig vir Harry Mulisch

16 November 201010 February 2020 By Versindaba

Ramsey Nasr, Dichter des Vaderlands, se lykdig vir Harry Mulisch   Op 30 Oktober is een van die grootste skrywers van Nederland in Amsterdam oorlede. Harry Mulisch. Na baie huldeblyke in die daaropvolgende week is ‘n gedig van Ramsey Nasr tydens ‘n private afskeidseremonie voorgedra in die Amsterdamse Stadskouburg. Met hierdie gedig dra Nasr by tot…

Read More

Carina van der Walt. Ramsey Nasr reageer – Nationale dodenherdenking

17 June 201010 February 2020 By Versindaba

Elke jaar op 4 Mei is dit Nationale dodenherdenking in Nederland. Dit beteken kortliks dat op dié dag alle slagoffers van die Tweede Wêreldoorlog herdenk word. Dit geld ook vir alle andere oorlogslagoffers sedertdien. Op talle plekke in die land word kransleggingsbyeenkomste gehou by monumente. Dit gebeur op verskillende plekke in Amsterdam. Die grootste byeenkoms…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop
  • Natasha Harmse. As ek na Desember luister

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon