Dit het alles by Loftus Marais se gedig oor die trekklavier begin. Adriaan Brand, van Springbok Nude Girls-faam, wat gewoonlik sy trekklavier wurg as Loftus die gedig voorlees, kon dit nie maak nie. Dís hoe ons toe aan Lize Wiid dink, wat gewoonlik saam met die Radio Kalahari-orkes en Laurie Levin speel. Rachelle Greeff het…
Tag: Rapport Boeke-Oase
Andries Bezuidenhout. Woorde en manne en sulke goed
Kyk net hoe lyk hulle in swart! Mense wat by Aardklop is, kan gerus Vrydag om 18:00 ʼn draai kom maak by die Rapport Boeke-Oase. Rachelle Greeff het ʼn program met Danie Marais (saam met haar in die foto hier bo), Loftus Marais, Johannes Prins en ek saamgestel. Die vier van ons gaan van ons…