So ‘n rukkie terug het ek met groot gewigtigdoenery aangekondig dat ek elke nou en dan hier notas sou plaas oor ‘n referaat wat ek moet skryf oor taal, ras en nasionaliteit in Suid-Afrika. Intussen het ek die stroomversnelling van eksamens, merkwerk en puntelyste getref, en ek kon my klein kajak skaars regop hou… In plaas…