Ek kan nie ophou om na Rufus Wainwright se ‘Oh, what a world we live in’ te luister nie. Ek speel dit oor en oor in die kar op pad werk toe, huis toe, kafee toe, na vriende toe. Dit is al in 2004 uitgereik, maar ek hoor dit nou eers: waar op aarde was…