Ek het gedag ek het nou vir ewig en altyd hierdie blog vaarwel geroep, maar nou met Ray Bradbury se dood op 5 Junie op ouderdom 91 maak ek, nes Jaïrus se dogter, ’n vlugtige herverskyning. Dit is tog vreemd hoe mens met ’n skrywer se werk kennismaak. Dit het gebeur toe ek meer as…