Die nuwe dag aandurf sonder daardie eerste koppie oggendkoffie? Vergeet daarvan. Die eerste ding wat ek doen wanneer ek uit die bed opstaan is om die ketel aan te skakel. Soms volg daar ‘n tweede en ‘n derde koppie… Soos Bob Dylan gesing het: “One more cup of coffee before I go… to the valley below.”…
Tag: Raymond Carver
Andries Bezuidenhout. Om nie oor liefde te skryf nie
Self kon ek nog nooit ʼn liefdesgedig of -lied skryf nie. Gaan dit oor die feit dat dit so maklik soetsappig klink in Afrikaans? Miskien is ek net nie ʼn ware digter nie. Die stomme Aphrodite se ruggraat het in elk geval lankal geknak onder die gewig van elke tweede (of dalk eerder elke) wannabe…
Raymond Carver – vertaling in Afrikaans
Raymond Carver – vertaal deur Charl-Pierre Naudé Uniestraat, Goodwood, somer 1975 Daai was volstoom-vorentoe-dae. Maar dié Sondag- middag was ons bedaard. Net gesit om ’n tafel en drink en stories uitruil. ’n Paartie wat met rukke, en stote, aan die gang was sedert Vrydag ’n jaar tevore. Toe word Gawie se vrou…
Raymond Carver. A new path to the waterfall
Vanoggend, steeds gerig op die boektema van elke Vrydag, wil ek egter ‘n meer persoonlike Nuuswekker pleeg ten einde aansluiting te vind by vandeesmaand se Blog-fokus. So gebeur dit dat ek na die verskyning van my tweede digbundel (Op die oog af, 1988) ‘n ernstige insinking beleef in my entoesiasme jeens die digkuns. Vir etlike…
Danie Marais. Die verhalende vers
Effe onmusikale worshonde, oftewel die poësie in die raamwerk van die verhalende vers Danie Marais I love you baby and I always will Ever since I put your picture In a frame Tom Waits – “Picture in a Frame” (Van die album Mule Variations, Anti 1999) As die digkuns ’n…