Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Resensies

Joan Hambidge. Kritiek en evaluasie

29 January 20242 February 2024 By Versindaba

  I Elke digter word gelees, geëvalueer én gekritiseer. Trouens, die gedig self is alreeds ‘n implisiete vorm van literêre kritiek, soos Harold Bloom dit al beskryf het in The Anxiety of Influence (1973). Die sub-titel van hierdie boek lui immers: A Theory of Poetry. Nou onlangs was daar ‘n polemiek oor wie mag resenseer….

Read More

Resensie:’n Digter in Antwerpen (Leonard Nolens, vertaal deur Daniel Hugo)

16 June 2015 By Versindaba

’n Digter in Antwerpen – Leonard Nolens, vertaal deur Daniel Hugo Resensent: Heilna du Plooy Potchefstroom Junie 2015 I Een van die bekendste uitsprake oor die vertaling van poësie is gemaak deur Robert Frost: “Poetry is what gets lost in translation” . Die volledige uitspraak van Frost, wat kom uit Conversations on the Craft of…

Read More

Resensie: Hierdie mens (Wilma Stockenström)

19 August 201317 August 2013 By Versindaba

In sy gebeente eg Stockenström: Hierdie mens – Wilma Stockenström (ISBN: 9780798163736;  Prys : R 150.00, Sagteband, 64 pp,  Human & Rousseau, 2013) Resensent: Dr. Marlies Taljard Veertien jaar na haar vorige bundel, Spesmase, verskyn Hierdie mens, Wilma Stockenström (wat op 7 Augustus 80 geword het) se agtste bundel poësie. By ‘n deeglike lees blyk dat…

Read More

Resensie: Katalekte (Breyten Breytenbach)

21 January 201324 January 2013 By Versindaba

Katalekte. Artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan. Breyten Breytenbach. Human & Rousseau.  ISBN: 978-0-7981-5792-6;  Prys: R220;  213 bladsye; Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout   “DIE GEHEUE IS ‘N BYEKORF VIR DIE AANDWORD VAN ONS DAE”                                                                      Breyten Breytenbach   Katalekte is ‘n bundel van bepeinsing, nabetragting en geïmpliseerde vraagstelling oor bestaan, digterskap en die vervlietende skaduwee…

Read More

Louis Esterhuizen. Enkele gedagtes oor die kwessie van resensies en literêre kritiek

13 July 20126 July 2012 By Versindaba

  Via ‘n skakel op die Poetry Foundation se webblad beland ek op ‘n blog genaamd Lemon Hound waar daar ‘n besonder interessante projek oor die kwessie van resensies en literêre kritiek aan die gang is. Die webmeester, ene Sina Queyras, het naamlik meer as 30 bekende kritici genader met ‘n standaardstel vrae. In dié…

Read More

Resensie: Lot se vrou (Joan Hambidge)

1 April 20121 April 2012 By Marlise Joubert

Magistraal in sy simfoniese kompleksiteit: Lot se vrou deur Joan Hambidge ([Human & Rousseau, 2012. Sagteband; 96p; ISBN-13: 978-0-7981-5687-5; E- ISBN: 978-0-7981-5688-2; Prys: R150.) Resensent: Marlies Taljard   Hoe lyk die vingerafdruk en DNS van die woekeraar met “die stil avontuur”, die “glansende kiemsel”, die “woord en wonder”? Daardie een wat ‘n vilanelle, rondeel of…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart
  • Joan Hambidge. George Steiner en die binnespraak
  • Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)
  • Meyer van Rensburg. BB

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon