W.H. Auden – vert./tr in Afrikaans . Helize van Vuuren Vlugteling-blues – WH Auden Sê die stad het tien miljoen siele, Party woon in paleise, ander in hole; Maar daar’s nie plek vir ons, my lief, daar is nie plek vir ons. Eens had ons ‘n land en ons dag dis reg,…