Reinhard Mey. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ʼn Liefdeslied aan Berlyn, ryk aan betekenisspanninge Die stand van kommunisme, as sosiaal-ekonomiese bestel én as werkbare ideologie, het in die laat-tagtigerjare ’n dieptepunt bereik. Russiese president Mikhail Gorbatsjof het met sy perestroika-hervormings, en met sy glasnost-benadering tot oper politieke verhoudings,…
Tag: Reinhard Mey Liedvertaling in Afrikaans
Reinhard Mey. Liedvertaling in Afrikaans
Reinhard Mey. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ʼn Teen-outoritêre lied deur ʼn boorling van die Berlyn van die Tweede Wêreldoorlog Die 45 km lange Berlynse muur en die bykans 1 400 km lange grensversperring tussen Oos- en Wes-Duitsland was eintlik ’n konkrete uiting van die toenemende verwydering tussen…