Liewe Marlise, Jy sal onthou dat ek jou al ‘n geruime tydjie gelede belowe (of gedreig) het ek wil ‘n gerfsel verse (is hulle nog ‘verse’?) vir jou stuur vir plasing. Enersyds om vir my tot hier te bring waar ek kan probeer om mits dese ‘n rumoerige en deurmekaar en dalk ook onnodig sombere…