Joan Hambidge In Egipte Die stad wat nooit slaap nie is die naam wat aan New York toegedig word. Dit is egter nie waar nie. Dit kan eerder van Kaïro gesê word. Op my jongste reis besoek ek Egipte en bly in die Ramses Hilton. Op die 20e vloer kyk ʼn mens af op…