Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: René Bohnen gedig

René Bohnen. ongebonde dryf

15 November 202215 November 2022 By Versindaba

      ongebonde dryf net een ruimtewandelaar – ‘n disselsaadjie   © René Bohnen, 2022     Krediet: NASA foto’s in die publieke domein: Pale blue dot, 1990 Earthrise 1968 Spacewalk Bruce McCandless 1984    

Read More

René Bohnen. oukersaand foto

27 October 202231 October 2022 By Versindaba

    oukersaand foto die wit en blou aardopkoms rondom stille nag   © René Bohnen, 2022   Krediet: NASA foto’s in die publieke domein: Pale blue dot, 1990 Earthrise 1968    

Read More

René Bohnen. uiterste selfie

13 October 202214 October 2022 By Versindaba

      uiterste selfie – ons tol op ‘n blou spikkel in die oerdonker   René Bohnen, 2022     Krediet: NASA foto’s in die publieke domein: Pale blue dot, 1990 Earthrise 1968 Spacewalk Bruce McCandless 1984  

Read More

René Bohnen. Weg

11 October 202213 October 2022 By Versindaba

  Weg   Piran in die reën – die sambreel is ons heelal op Tartini-plein die argief van ons saamwees die stad en Middeleeue   Met nege vensters en drie deure agter ons loop ons op spatsels kleur waarin hy ons afneem, die man op die marmerplein   donker sillabe – terwyl ek ʼn ou…

Read More

René Bohnen. Lentevariasies

5 October 20226 October 2022 By Versindaba

  Lentevariasies William Carlos Williams   watse rooi kruiwa en wit hoenders in die reën – middestad woonstel   kort-kort beurtkrag   ʼn wit vier by vier rooipoot duiwe by die see lente-ewening   beurtkrag kort-kort   ʼn rooi motorfiets en die hoogwaterbranders op Erfenisdag   © René Bohnen, 2022  

Read More

René Bohnen. Ars poetica

20 September 2022 By Versindaba

  Ars poetica   Verdwaal. Eers was sy op die verkeerde trein. In ʼn vreemde land. Die alfabet is kwashale en krulle. Dis dan hoe dit voel om ongeletterd te wees, dink sy. Op stasie Draakkop- met- drie- strepies- dwars. Haikoes het sy nog net in vertaling gelees. Meestal Engels. Soos Hokusai s’n.   I…

Read More

René Bohnen. Vlinderkafee

8 May 2022 By Versindaba

  Vlinderkafee (Danaus chrysippus)   Die dame in haar kolletjiesrok drink soet blomsap deur ‘n dun strooitjie. Word sy na ʼn ander blom gelok, los sy korrels stuifmeel as fooitjie.   © René Bohnen, 2022  

Read More

René Bohnen. Sondagsrokkie 

8 May 20228 May 2022 By Versindaba

  Sondagsrokkie  (Vanessa cardui)   Geslaapsak droom die papie van vlerke, velde vol blomme, sonsit en paring. Die kort reistog se pieke en perke stil hallelujas in ‘n lewenskring.   © René Bohnen, 2022  

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

Nuutste bydraes

  • Peter Sacks. Vertaling van Engels in Afrikaans
  • marlise joubert. afskeid
  • Jeanne Henning Els. verwerking
  • Digtersprofiel: Jannie Malan
  • Margaret Cordier-Biermann. Wie het Tyd die doodstraf opgelê

Nuutste kommentaar

  1. Johan Coetzee on Bernard Odendaal. brief   onversend19 April 2026

    Erg treffend en roerend Bernard.

  2. DIETLOFF VAN DER BERG on Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor18 April 2026

    Dankie Margaret, ek glo mens moet 'n gedig hoor anders bly dit 'n intellektuele spel op paier.

  3. margaret cordier on Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor18 April 2026

    Dankie Dietloff vir ʼn veelseggende en insiggewende skrywe!

  4. Bernard Odendaal on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Lekker laat jy my lag, Hennie! Humor werk ‘n bietjie soos salf.

  5. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. brief   onversend17 April 2026

    Dankie, René.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon