Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: René Bohnen gedigte

Twee nuwe Stemgrepe: René Bohnen & Alfred Schaffer

23 September 202023 September 2020 By Versindaba

Alfred Schaffer. ik had de auto langs de weg geparkeerd. Uit: N.P. van Wyk Louw 50. René Bohnen. Onvas. Uit: N.P. van Wyk Louw 50.

Read More

René Bohnen. Stilbaai blou

21 December 2018 By Versindaba

  Stilbaai blou   Ook ʼn slak skryf met sy lyf: stileer begrafnisbriewe in die sand vir bloublasies wat laveer tot op die strand   Deurskynkleur doebleer vir oulaas ʼn klam klein Vermeer   © René Bohnen / 2018    

Read More

René Bohnen. Soogvisse in die Outeniqua

21 November 201620 November 2016 By Versindaba

SOOGVISSE IN DIE OUTENIQUA   Jou sms blits deur die lug soos ʼn groen gedig: ʼn kalfie is gebore in ons kobalt baai — kom sit op die balkon by my bokant die baardfyn lugwortels van ʼn wildevy   Ja! teks ek terug, ja dan drink ons malvatee en jasmyn uit paisley porselein en vryf…

Read More

René Bohnen. Fraksioneel 9/11

11 September 2012 By Marlise Joubert

Fraksioneel 9/11   kort voor lank is tien, elf jaar verby na   [] []            jy []      daar []           so [] simmetries in beheer oënskynlik []          so []        ge []      sus []        pen []          d []          eer tom by die tandarts             jy harry by die werk                   spring ons voor die tv                  jy die fliek                            vlieg…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon