apostroof. Fanie Olivier. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5168-9. R130. Fanie Olivier is een van ‘n hele handvol Afrikaanse digters wat, na lang digterlike swyes, in die afgelope jare aangenaam verras het met nuwe werke. [A]postroof, Olivier se sesde eie bundel (hy het ook enkele tematiese en geleentheidsbloemlesings en ‘n literêre dagboek saamgestel), volg 22…
