Resensie: Na die wette van afskeid & herfs. Eddy van Vliet, vert. deur Daniel Hugo. Protea Boekhuis, 2021. Resensent: Marlies Taljard Na die wette van afskeid & herfs: ʼn keuse uit die gedigte van Eddy van Vliet is ʼn netjiese bundel wat keurig uitgegee is deur Protea Boekhuis. Daniel Hugo het 35 van…