Ilse van Staden. Waar die oog van stil word. 2016. Protea boekhuis. ISBN: 978-1-4853-0605-4. 57 bladsye. Prys: R150. Resensent: Zandra Bezuidenhout STILTE WAT “GOËLEND ONTGOGEL” In die bundeltitel op die omslag staan die woord “stil” uit in wit letterwerk; dit skep alreeds ’n bepaalde verwagting, soos ook die sagte, stil agtergrond in skakerings van…