In ligte laaie deur Jannie Malan. (Pretoria Boekhuis, 2014, ISBN: 978-1-4853-0078-6, Formaat: Sagteband, 127p.) Resensent: Amanda Lourens In ligte laaie is Jannie Malan, ’n Nuwe stemme 4-digter, se eerste solobundel. Die titel herinner die leser aan die uitdrukking “in ligtelaaie staan”, wat natuurlik verwys na ’n toestand van aan die brand wees. Die meervoudige…