Alfred Schaffer. Kom in, dit vries daar buite. Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo (Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-912-8. Sagteband, 106bladsye. R150) Resensent: Zandra Bezuidenhout Alfred Schaffer is ‘n produktiewe en veelbekroonde Nederlandse digter wat tans in Suid-Afrika woon. Dit is vir ‘n digter van die jonger geslag ‘n prestasie dat daar binne die relatief…