’n ope brief aan Dorian Gray (Ruan Fourie). Pretoria: Protea Boekhuis,2017 Resensent: Marius Crous The Picture of Dorian Gray is seker die bekendste werk van Oscar Wilde. Dit het in 1890 vir die eerste keer in die Lippincott’s Monthly Magazine verskyn. Vanweë die skerp kritiek op die Viktoriaanse samelewing was dit onmiddellik ’n kontroversiële teks…
