´n vlerkslag van kleur, deur Fransi Nieuwoudt. (Cordis Trust Publikasies, 2016; prys: R140; formaat: sagteband; 74 pp.; ISBN: 978-0-9922057-8-2) Resensent: Ingrid Woudstra ʼn Drang om deur ondeurdringbare verse te dring Fransi Nieuwoudt druk haar stempel binne die Afrikaanse literêre sisteem af met die verskyning van haar debuut, ʼn vlerkslag van kleur, wat vanjaar deur…