Clinton V. du Plessis. Rangeer. Ama-coloured Slowguns, 2013. (ISBN 978-0-620-55604-0, Sagteband, 142 pp. Prys R150, Ama-coloured Slowguns, 2013. Resensent: Dr Amanda Lourens I Rangeer is die sewende bundel uit die pen van Du Plessis, wie se debuut in 1984 by Perskor verskyn. (Sy debuut is dan ook die enigste van sy bundels wat by ’n…