Woorde roes in die water – Clinton V. du Plessis. Ama-coloured Slowguns (Posbus 547, Cradock 5880; amacolouredslowguns@gmail.com). ISBN 978-0-620-61892-2. 206 bladsye. Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit) Woorde roes in die water is Clinton V. du Plessis se tweede “omvangryke bundel” (soos die digter self op die agterplat verklaar) in netsoveel jaar. Rangeer…