Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: resensie

Resensie: “Liefde en verset” (André le Roux)

20 September 20241 November 2024 By Versindaba

    Resensie: Liefde en verset deur André le Roux. Human & Rousseau, 2024. R 320.00. 96 bladsye, Sagteband. ISBN: 9780798184861  Resensent: Joan Hambidge    Te hel met sensuur! I Só word hierdie bundel bemark: André le Roux se tweede digbundel verskyn 47 jaar ná sy debuut, Struisbaai-blues, wat kort ná publikasie in 1977 verbied is….

Read More

Skakel na resensie van “Liedjes/Liedjies” (Nachoem Wijnberg) soos vertaal deur Daniel Hugo

17 December 202117 December 2021 By Versindaba

    Nachoem M. Wijnberg – Liedjes / Liedjies (Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Imprimatur, 2021. ISBN: 978-0-620-95640-6   Uit die hoek van jou oog. Aweregs. Onverwags. So kan ‘n mens hierdie pakkende bundel van Nachoem M. Wijnberg beskryf. Liedjies heet dit en gepubliseer deur Imprimatur wat naam maak as ‘n belangrike uitgewershuis.  …

Read More

Marc Tritsmans. Resensie: Iets blijven strelen dat al dood is (Luuk Gruwez)

23 August 201524 August 2015 By Versindaba

LUUK GRUWEZ. IETS BLIJVEN STRELEN DAT AL DOOD IS De auteur: Won in 2011 met de bundel Studie van de schaduw de Herman de Coninckprijs en staat met niet minder dan zeven gedichten in Komrijs beroemde poëziebloemlezing. Is niettemin altijd een ‘stille’ dichter gebleven. Het boek: Poëzie over de pogingen van de mens om koste…

Read More

Resensie: Boekstaaf (Nini Bennett)

16 June 201516 June 2015 By Versindaba

Boekstaaf deur Nini Bennett (Cordis Trust Publikasies, 2015; ISBN: 978 09922057 44, Formaat: Sagteband, 87 pp.) Resensent: Marius Crous Op die voorblad van Nini Bennett se digbundel word die leser gekonfronteer met Liekie Fouché se Another world is calling.  Dit is ’n studie in blou, van ’n man met ’n hardebolkeil en tas, wat uitkyk…

Read More

Janita Monna. Als Alice in Wonderland

28 May 201226 May 2012 By Versindaba

Edwin Fagel – Het geroofde lichaam van Charlie Chaplin Charlie Chaplin mag dan een hoofdrol hebben in de titel, slapstick is het niet, de poëzie in de tweede bundel van Edwin Fagel. Nu zou dat ook wel een grote omslag betekenen in zijn nog bescheiden oeuvre. Zijn debuut Uw afwezigheid (2007) werd goed onthaald, genomineerd…

Read More

Janita Monna. Een buitenissige tentoonstelling

26 May 2012 By Versindaba

Delphine Lecompte – Blinde gedichten Goed, de flaptekst op een boek moet je nooit te letterlijk nemen, maar vreemd is het wel als iemands derde bundel ‘de eerste ambitieuze, voldragen worp’ wordt genoemd. En vreemd is dat zeker wanneer die woorden staan op de nieuwe (derde) bundel van Delphine Lecompte die voor haar ‘eerste worp’…

Read More

oorblyfsel / voice over

25 September 20092 October 2009 By Marlise Joubert

oorblyfsel / voice over. Breyten Breytenbach. Kaapstad: Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5071-2. Prys: R150.         Breytenbach het al meer as een keer gedreig om op te hou skryf in die “dooie taal” Afrikaans. Derhalwe is dit telkens ’n dubbele vreugde om ’n nuwe bundel van hom te lese te kry. So ook…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise

Nuutste bydraes

  • Kortlyste vir Netwerk24 KykNET Rapport Boekpryse bekend
  • Koos de Wet. Die komponis
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Oorlogsfabriek
  • Margaret Cordier-Biermann. Die kneg

Nuutste kommentaar

  1. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  2. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  3. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  4. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  5. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon