[A]an’t stap. Len S. Louw. Hond BK. ISBN 978-1-874969-17-4. Prys: R100. 48 bladsye. Sagteband. omslag Anders as gewoonlik die geval met solobundels, is aan’t stap nie deur die digter daarvan saamgestel en afgerond nie. Dit bevat ‘n keur van byna 40 verse uit alles wat Len S. Louw oor ‘n tydperk van 40 jaar gedig…